Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Morne & Shantel | Lagoon Beach Hotel

Morne en Shantel is vriende van my jongste sussie, wat ongelukkig nie eers by die troue kon wees nie, omdat sy twee dae voor die groot dag haar eerste babatjie gaan haal het! Die oulike twee het besluit om op ‘n Dinsdag te trou, al die naweke was vol, en net omdat dit nie ‘n Maandag moes wees nie, het Dinsdag gewerk! Die wind het sy ding gedoen, maar dit het nie vir Shantel gekeer om haar skoene uit te trek en op die strand haar self model te hou nie! Was ‘n wonderlike ervaring!

sharetweetpinemail

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*