Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Die Immelmans hou weer Partytjie | Porterville

Wat ‘n voorreg om weer die familie te kon afneem.  Pragtige Laetitia Immelman het onlangs haar 60ste verjaarsdag gevier, en ek kon weer die familie vasvang met al hul pret, grapies en lang praatjies 🙂  Die tema was “shades of grey & pink”.

sharetweetemail

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*