Jacques & Mari

My eerste troue by Eensgezind, in Durbanville, ek geniet altyd ‘n eerste en alles was baie mooi gedoen.  Julle sal sekerlik saam met my stem, maar hierdie was die mooiste kombinasie van Bruid en bruidsmeisies – sjoe, die een is meer fotogenies as die volgende, en hulle was ‘n fees om af te neem.  Jacques en Mari – baie voorspoed en seën vir julle huwelik en geniet elke oomblik van man-en-vrou-wees.  Ons sien mekaar spoedig weer.  🙂

Leave a Comment