Strauss Familie | Wellington

“Family isn’t an important thing. It is everything” – Michael J Fox

Die Strauss familie se gesin se foto’s het ek op Anneke se familie plaas net buite Wellington geneem. Oupa en Ouma was ook deel van die pret. Ek was bederf met die mooiste lig orals op die plaas. Geniet julle foto’s en koester hierdie oomblik altyd.

Leave a Comment