Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Fanie & Elmin | Landtscap

Ek het n kursus uitgestel vir hierdie troue en ek is nie vir een oomblik spyt nie. Elmin en Fanie kon hulle oë nie van mekaar af hou nie, van die oggend wat ek hul ontmoet het tot die middag wat ons gegroet het. Dit was voorwaar n fees. Bottomless Coffee het gesorg vir ongelooflike musiek, en Landtscap met hul smaaklike kos en uitstekende diens. Die familie het behoorlik fees gevier. Dankie dat ek kon deel wees! x

sharetweetemail

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*