Wollie & Tanya | Mont Rouge – Tulbagh

Wollie en Tanya se troue was op een van my gunsteling plase, Mont Rouge, hier in Tulbagh gehou.  Dit was Januarie in Tulbagh en lekker warm!!! Hul seremonie was buite gehou en met baie deeglike beplanning en fyn detail het hulle die saal by Mont Rouge verfraai vir die onthaal.  Niks kon Tanya se opgewondenheid demp nie, en sy en haar gaste het tot laat aand gedans 😉  Ou Wollie, jy was ‘n ster, was ‘n vreugde om julle fotos te kon neem!  Dankie aan Leon Hough vir sy hulp met die fotos.

Leave a Comment