Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Spiers Familie | Boontjies Rivier – Wolseley

Na amper twee jaar se gesels oor hierdie familie fotos het ons uiteindelik tyd gemaak hier voor, en dit was die moeite werd om te wag. Ek het die Spiers gesin op hul familie plaas, Boontjiesrivier net buite Tulbagh afgeneem.  Dit was pret – kinders was vol grappies 😉  Ek sien uit na die volgende sessie……dalk oor 2 jaar…..

sharetweetemail

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*