Die vrolike Spies-gesin | Paarl

Delani is een van daai mamma’s wat sommer net alles kan doen – verf, maak, vou, knip, plak, blomme en en en, genoeg om my sommer groen van jaloesie te maak.  Sy het soveel moeite gedoen met die voorbereiding van die sessie. Was tog te lekker om hulle te kon afneem.  Geseënd is hulle met die mooiste kinders!

2016-07-21_00322016-07-21_00122016-07-21_00312016-07-21_00292016-07-21_00282016-07-21_00272016-07-21_00262016-07-21_00252016-07-21_00242016-07-21_00232016-07-21_00222016-07-21_0021e2016-07-21_00182016-07-21_00172016-07-21_00162016-07-21_00142016-07-21_0013

 

1 thought on “Die vrolike Spies-gesin | Paarl”

Leave a Comment