Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Die oulike twee poppies het my op my kniee en plat op my maag gehad! Karu het tot vir my afgeneem en tannie Liesl moes net sê “cheese”! Ek sien hier kom ‘n ding, sy ken haar storie.

View full post »

sharetweetemail
  • Rianka - July 1, 2013 - 6:19 am

    Baie dankie Liesl!
    Die fotos het regtig baie mooi uitgekom! Jammer ou Lili wou nie meer smile nie, maar ons sal weer fotos laat neem as sy al haar tande gekry het! Almal love die fotos!
    RiankaReplyCancel

  • alett bruwer - July 10, 2013 - 11:54 am

    Baie mooi couple en gesin!!ReplyCancel

Ek kan nie onthou wanneer laas ek so lekker gelag het, soos met die fotos nie.  Hoe anders as 3 lawwe vriendinne, met 3 magies en groot stories bymekaar kom vir swangerskap fotos.  Angie se vierdie seuntjie kom Julie, Jolene se 3de “surprise-pakkie” kom in Augustus en Marisha se dogterjie (dis as dinge nie weer […]

View full post »

sharetweetemail

Oh how I love it when clients dress with a plan for their e-shoot.  Laurette told me they would love a vintage shoot, unfortunately the stormy weather interfered with the initial plans we had for the shoot, but we ended up getting creative at Saronsberg, and had a fantastic time!  I have not had so […]

View full post »

sharetweetemail

Brean & Rhodé is vriende van my sussie, en wat ‘n voorreg en lekkerte was dit nie om deel te kon wees van hul troudag nie.  Rhodé, jy is wraggies een van die mooiste bruide wat ek nog afgeneem het – jy het gestraal van liefde vir jou nuwe man.  Geniet julle lewe saam en […]

View full post »

sharetweetemail
  • Quintus Basson - May 23, 2013 - 2:11 pm

    Lovely photos!ReplyCancel

  • Lee-Anne - May 23, 2013 - 2:18 pm

    beautiful photos Liesl, as always. breathtaking, 🙂ReplyCancel

  • Rhode - May 23, 2013 - 2:32 pm

    WOWWWWW!!! Dis soooo mooi. Baie dankie vir alles. Ek is verskriklik happy en sal jou defnitief aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

    Jy het ons altwee so gemaklik laat voel. Ons waardeer dit so baie.xxReplyCancel