Pieter & Alisia | Mont Rouge, Tulbagh

Hierdie tweetjies het die knoop deurgehaak om op een van my gunsteling trou venues, Mont Rouge.  Ons eie plaaslike Anel van Derma New en Veronica van Hair Studio 49 het …

Read more

Alistair, Karen, Sammy en Zoë

My pragtige sussie en haar gesin het kom kuier.  Zoë is vandag 2 jaar oud en ons moet natuurlik van die geleentheid gebruik maak om ‘n paar gesinsfotos te neem. …

Read more

Lovebirds | Sadie & Safiya

The photos will tell you what an amazing time we had – I met Sadie & Safiya for their engagement shoot in Langebaan.  Safiya is such a natural poser, the …

Read more

Rinda, Herman & haar pragtige boepie

Rinda, ook ‘n fotograaf, het my genader om haar pragtige magie tesame met Herman af te neem.  Dit was ‘n vinnige halfuur fotosessie, in aaklige weer, maar die lig was …

Read more

Karu, Lili en hul ouers

Die oulike twee poppies het my op my kniee en plat op my maag gehad! Karu het tot vir my afgeneem en tannie Liesl moes net sê “cheese”! Ek sien …

Read more