Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Category Archives: Couples

Jaco en Charlene haak die knoop deur in Augustus in Langebaan, en natuurlik moes ons verlowingsfotos neem!  Dis die langste verlowings-foto-sessie wat ek nog gehad het, vir geen ander rede as ek kon nie ophou om die oulike tweetjies af te neem nie.  In my opinie is dit hoe mens lyk as jy verloof, verlief […]

View full post »