Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Category Archives: Weddings

My eerste troue by Eensgezind, in Durbanville, ek geniet altyd ‘n eerste en alles was baie mooi gedoen.  Julle sal sekerlik saam met my stem, maar hierdie was die mooiste kombinasie van Bruid en bruidsmeisies – sjoe, die een is meer fotogenies as die volgende, en hulle was ‘n fees om af te neem.  Jacques […]

View full post »

Die een troue waar ek as fotograaf blootgestel was aan reën, hael, wind, sonskyn en ‘n pragtige uitsig – “all in one” op een dag!  Nie te min, was die dag perfek en kon niks die twee stuit nie – dankie Des en Monique vir julle vertroue in my.  Die oggend was baie spesiaal en […]

View full post »

Mooiste mooiste Mareli, en mooiste mooiste Mont Rouge – ‘n goeie kombinasie ;).  Ek het so lekker gelag by die troue, die vreugde was in oorvloed! Anco kon nie wag om sy bruid te soen nie, en ek dink hy het die dominee 4 keer gestop om te vra, as dit nie dalk 5 of 6 […]

View full post »

Jaco en sy pragtige bruid Carla, het al die pad van die Noorde gekom, om hier in die mooi Wynlande te kom trou.  Towerbosch was omtrent ‘n towersprokie en met die mooiste details versier.  Carla het vreeslik baie moeite en persoonlike aandag aan alles gegee, en die dag was perfek!  Uit al die kuiers, beplanning […]

View full post »

Vicky se moedertjie het ‘n baie spesiale plekkie in my hart, en dit het hierdie troue van Julian & Vicky net nog meer spesiaal gemaak.  Sy het ook vir die twee verliefdes die motorfiets gereël as verassing vir hul fotos.  Julian is blykbaar gek oor motorfietse – of dan soos hierdie wat op die fotos […]

View full post »