Liesl Basson Photography » Photographer in Western Cape

Category Archives: Weddings

Roland en Tracy het die knoop deurgehaak by Kaleo Manor net buite Ceres oppad Koue Bokkeveld toe. Een van my gunsteling venues.  Alles was so mooi kleurvol.  Daar het ‘n paar druppels geval en die senu het geknaag, maar met fototyd was ons bederf met die mooiste lig en wolke en natuur-kleur.  Hoop ons sien […]

View full post »