
Morne en Shantel is vriende van my jongste sussie, wat ongelukkig nie eers by die troue kon wees nie, omdat sy twee dae voor die groot dag haar eerste babatjie gaan haal het! Die oulike twee het besluit om op ‘n Dinsdag te trou, al die naweke was vol, en net omdat dit nie ‘n […]