50 jaar se liefde | Wellington

Oom Fanie en Tannie Mossie het hul 50ste huweliksherdenking gevier met hul spesiale vriende en familie.  Ek’t vinnig ingeloer vir ‘n paar fototjies voor die feesvieringe begin het.  Baie liefde, voorspoed en seën vir die volgende klompie jare.  Baie spesiaal om sulke liefde tussen 2 mense te sien, xxx

Leave a Comment