Brandt gesin | Tulbagh

Die Brandt gesin het van Malmesbury af gekom, om vir ons te kom kuier hier op die plaas vir foto’s. Anneke se ouers het hul 40ste huweliksherdenking gevier en die foto’s is as geskenk vir hulle geneem. Nuwe vriende is gemaak. Hoop julle geniet die foto’s netso baie soos ek dit geniet het om julle af te neem. x

Leave a Comment