Hoe beskryf ‘n mens hierdie troue as woorde jou totaal onbreek – twee mense wat mekaar se innig lief het, soveel respek vir mekaar het, en omvou en gekoester word deur familie. 2 Mense wat ‘n diepe en opregte liefde het vir ons Vader. Die hemel moes jubel toe die twee een raak. Was sowaar ‘n seëning om dit te kon beleef. x