Des & Monique

Die een troue waar ek as fotograaf blootgestel was aan reën, hael, wind, sonskyn en ‘n pragtige uitsig – “all in one” op een dag!  Nie te min, was die dag perfek en kon niks die twee stuit nie – dankie Des en Monique vir julle vertroue in my.  Die oggend was baie spesiaal en sal ‘n voorreg wees om julle almal weer te kan sien.

x

Leave a Comment