Die “famous” Visagie Familie

Hierdie vriendin van my en haar gesin het sommer diep in my hart geklim in die baie kort tydjie wat hulle in Tulbagh woon. In 2014 het sy haar eerste comrades voltooi en haar artikel daaroor in die Sarie, waarvan hulle een van my fotos gebruik het, het vir my ook “famous” gemaak vir n kort oomblik, lol.

 

Leave a Comment