Die lawwe Raatse hier van Tulbagh het gou kom inloer vir ‘n paar fotos. Die wind wou ons wegwaai en die world cup rugby het ons aangejaag, maar hierdie is de begin van nog vele ander sessie 😉