Glen & Emelda

Glen en Emelda het hierdie troue in die fynste detail beplan, van die mooi uitnodiging kaartjies tot die tafel decor en vloei van die program was perfek. Die keuse van venue, Bon Cap in Robertson was uitstekend. Ek moes net myself keer want die klomp gaste het my behoorlik lus gehad vir dans. Julle twee, die was nou n lekker troue!

Leave a Comment