Hein & Janeri | Nelsons Creek

Op 27 Februarie 2015 het die twee verliefdes die knoop deur gehaak by Nelsons Creek in die Paarl.  Omring deur al die mooi van die natuur en decor, kon ons die mooiste fotos kry van hulle twee.  Geniet mekaar en ek sien uit om julle gou weer te sien. x

 

* ‘n spesiale dankie aan my wonderlike assistent vir die seisoen, Lome Burger – jy is ‘n regterhand duisend!

Leave a Comment