Jaco & Charlene | Tulbagh

Jaco en Charlene haak die knoop deur in Augustus in Langebaan, en natuurlik moes ons verlowingsfotos neem!  Dis die langste verlowings-foto-sessie wat ek nog gehad het, vir geen ander rede as ek kon nie ophou om die oulike tweetjies af te neem nie.  In my opinie is dit hoe mens lyk as jy verloof, verlief en verlore in mekaar is.  Mag God hierdie nuwe paadjie van julle baie seën.  Ek sien ontsettend baie uit na julle troue!

 

Leave a Comment