Rinda, Herman & haar pragtige boepie

Rinda, ook ‘n fotograaf, het my genader om haar pragtige magie tesame met Herman af te neem.  Dit was ‘n vinnige halfuur fotosessie, in aaklige weer, maar die lig was pragtig by Meerendal.  Sommer vinnig nuwe vriende gemaak!  Sien baie uit om die bondeltjie liefde te ontmoet.

 

Leave a Comment