Christiaan & Alana Krone | Bon Cap, Robertson

Hierdie blog van my is so agter, party van julle wonder seker of ek nog bestaan!  Maar om die klomp nuwe toevoegings af te skop, begin ek met die allermooiste troue van Christiaan & Alana.  Ek het amper nie woorde om hierdie ongelooflike troue te kan beskryf nie, die stunning venue, Bon Cap – die awesome decor, die ongelooflike mooi bruid, haar bruidsmeisies, ens ens – alles was net perfek.  Mag julle twee en jul families baie geseën word, x

1 thought on “Christiaan & Alana Krone | Bon Cap, Robertson”

Leave a Comment