Eugene & Hester | Bloemendal

Die oulike tweetjies het dinge bietjie anders gedoen, ‘n cadilac, kruibande, bietjie vintage, ‘n “dash” swart by die res en siedaar ‘n fantastiese troue, BAIE PRET, lekker gelag en sommer saam gedans ook by die troue!  Mag julle verewig en altyd so gelukkig en verlief bly!

1 thought on “Eugene & Hester | Bloemendal”

Leave a Comment