Brean & Rhodé | Morgansvlei

Brean & Rhodé is vriende van my sussie, en wat ‘n voorreg en lekkerte was dit nie om deel te kon wees van hul troudag nie.  Rhodé, jy is wraggies een van die mooiste bruide wat ek nog afgeneem het – jy het gestraal van liefde vir jou nuwe man.  Geniet julle lewe saam en mag ons mekaar darem weer te siene kry!  x

3 thoughts on “Brean & Rhodé | Morgansvlei”

  1. WOWWWWW!!! Dis soooo mooi. Baie dankie vir alles. Ek is verskriklik happy en sal jou defnitief aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

    Jy het ons altwee so gemaklik laat voel. Ons waardeer dit so baie.xx

Leave a Comment