Barend & Marilize | Haskell Vineyards

Ohhhh, waar begin ek gesels oor hierdie ongelooflike troue?!  Alles was so goed beplan, elke oomblik was perfek en vir ‘n fotograaf was die details van die dag 100% uit die boeke uit.  Die paartjie het dinge so bietjie anders gedoen.  Eers mekaar ontmoet vir ‘n “first look”, toe lekker fotos geneem met hul gevolg en hulle alleen, die seremonie het gevolg en daarna die lekker onthaal.  ‘n Spesiale instrukteur gereël om die gaste ‘n paar dansmoves te leer en natuurlik ons almal vermaak met die mooiste eerste dans ooit.  Marilize het vir haar ‘n spesiale rokkie laat maak vir die dans.  Dit is ‘n samestelling van my en Lomé Burger se fotos van die dag – ons het mekaar so lekker aangevul die seisoen, dankie vir jou hulp en stunning kiekies vriendin!

 

Venue: Haskell Vineyards

Hare en Grimering: David & Fran – Tosca

Rok: Kobus Dippenaar

Leave a Comment