Die kleurvolle van Zyl’s | Bonnievale

Die van Zyl’s se fotosessie het 3 dele, eers het ons in die studio begin (fotos sal nog volg), toe die mooi veld en natuurlike omgewing, en laaste maar defenitief nie die minste nie – die kleurvolle verf-mekaar jol!  Hier is so paar fototjies…

Leave a Comment