Pieter & Alisia | Mont Rouge, Tulbagh

Hierdie tweetjies het die knoop deurgehaak om op een van my gunsteling trou venues, Mont Rouge.  Ons eie plaaslike Anel van Derma New en Veronica van Hair Studio 49 het haar mooi gemaak.  Alisa het aangetrek by Villa Tarentaal en die res het alles plaas gevind by Mont Rouge.  Intussen verwag die twee al ‘n klein bondeltjie en ek sien baie uit om die nuwe Human toevoegging te ontmoet.

Leave a Comment