Jacques & Vanessa | du Toitskloof Lodge

Woorde gaan nie kan beskryf hoe hierdie twee se troudag my geraak het nie.  Die twee kinders van die Here, het Hom lof besing die heeldag, dit was so ontsettend spesiaal om die dag te ervaar.  En dit was pret, ek het gelag tot my maag gepyn het.  Hierdie twee het sommer baie diep in my hart gekruip!  Dankie aan Suzanne Brand wat kom help sakke dra het die dag 😉

 

Leave a Comment