Vicky se moedertjie het ‘n baie spesiale plekkie in my hart, en dit het hierdie troue van Julian & Vicky net nog meer spesiaal gemaak. Sy het ook vir die twee verliefdes die motorfiets gereël as verassing vir hul fotos. Julian is blykbaar gek oor motorfietse – of dan soos hierdie wat op die fotos is. 🙂 ‘n lekker HEELDAG makiti wat sonder ophou, heeltyd lekker was. Roodezand het weer sy mooiste mooi gewys en die dag was perfek!
dskbdskjvbds