Willem & Eva | Mont Rouge, Tulbagh

Die oomblik wat Duits en Afrikaans ‘n nuwe taal vorm – sonder woorde, net met een kyk en een soen, en ‘n nuwe lewe begin tussen 2 verliefdes…

Kobus & Liane | Delsma Farm

Weereens die voorreg gehad om die pragtige troue by Delsma te kon skiet – die fotos sal hul eie storie vertel, van die sprokie liefde tussen Kobus en Liane – …

Read more

Bernhard & Mari

Pragtige Mari en Bernhard het hulle nie laat onderkry deur enige iets nie!!! Nie die stormreën of winde nie – niks kon die glimlag van haar gesiggie afvee nie.  Dit …

Read more