Hein & Janeri | Nelsons Creek

Op 27 Februarie 2015 het die twee verliefdes die knoop deur gehaak by Nelsons Creek in die Paarl.  Omring deur al die mooi van die natuur en decor, kon ons …

Read more

Van Huysteen Familie Piekniek

‘n lui lekker Sondag oggend by Rhebokskloof saam met die Van Huysteen Moeder, haar kinders, hul eggenote en kleinkindertjies.

Jaco & Charlene | Tulbagh

Jaco en Charlene haak die knoop deur in Augustus in Langebaan, en natuurlik moes ons verlowingsfotos neem!  Dis die langste verlowings-foto-sessie wat ek nog gehad het, vir geen ander rede …

Read more