Jacques & Vanessa | du Toitskloof Lodge
Woorde gaan nie kan beskryf hoe hierdie twee se troudag my geraak het nie. Die twee kinders van die Here, het Hom lof besing die heeldag, dit was so ontsettend …
Woorde gaan nie kan beskryf hoe hierdie twee se troudag my geraak het nie. Die twee kinders van die Here, het Hom lof besing die heeldag, dit was so ontsettend …
Delani is een van daai mamma’s wat sommer net alles kan doen – verf, maak, vou, knip, plak, blomme en en en, genoeg om my sommer groen van jaloesie te …
Ruperd en Annelie en hul twee pragtige dogterjies het die allermooiste uit Langebaan gekry die dag wat die twee besluit het om hul gesinne een te maak. Die dag was …