Anco & Mareli

Mooiste mooiste Mareli, en mooiste mooiste Mont Rouge – ‘n goeie kombinasie ;).  Ek het so lekker gelag by die troue, die vreugde was in oorvloed! Anco kon nie wag om …

Read more

Ruan & Surene

Die twee is al amper ou getroudes….en eks nou eers op die verlowingsfotos vir die blog! Askuus julle 2tjies – die troukiekies volg ook binnekort.  Dankie vir my oulike assistent …

Read more

Jaco & Carla

Jaco en sy pragtige bruid Carla, het al die pad van die Noorde gekom, om hier in die mooi Wynlande te kom trou.  Towerbosch was omtrent ‘n towersprokie en met …

Read more

Julian & Vicky

Vicky se moedertjie het ‘n baie spesiale plekkie in my hart, en dit het hierdie troue van Julian & Vicky net nog meer spesiaal gemaak.  Sy het ook vir die …

Read more

Hatting Familie kuier in Langebaan

Die vrolike klomp het Ouma se 70ste verjaarsdag kom vier in Langebaan en die kuier “afgerond” met ‘n prettige fotosessie.  Julle is tops!